Go to BOOK SA home
21 Mar 2010

BOOK SA – News

@ BOOK Southern Africa

Uittreksel uit Die Rebellie van Sloet Steenkamp deur Paul C Venter

October 22nd, 2009 by Carolyn

Die Rebellie van Sloet SteenkampOnthou jy nog die TV-reeks Arende wat ons destyds voor die kassie vasgenael gehad het?

Wel, Sloet Steenkamp, die hoofkarakter van reeks, se avonture in die Anglo-Boere Oorlog word nou voortgesit in ‘n roman. Jy kan ‘n uittreksel uit die boek, Die rebellie van Sloet Steenkamp, deur Paul C Venter, in Beeld lees. Dit is ‘n spannende stukkie waar Sloet oor ‘n afgrond hang.

Paul C. Venter, skepper van die destydse TV-reeks Arende, vat sy hoofkarakter, Sloet Steenkamp, se avonture verder in ’n roman wat pas verskyn het. Hier is ’n uittreksel uit Die rebellie van Sloet Steenkamp.

Dis die jong Nama wat so ’n ent vooruit ry, die een wat die bergpaadjie die beste ken en flink soos ’n meerkat rondkyk.

Hier voor Sloet hou Stuurman sy perd in. “Wat nou, Achtung?”

“Die berg raak los, Profeet,” antwoord Achtung. “Daar’t klippe op die pad geval.”

Boekbesonderhede

Please register or log in to comment